1767 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | ◄ 1767 ► | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | 1772 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1767 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Benjamin Franklin in 1767 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1767 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 29 Junie – Invoerbelasting op tee en ander goedere dryf die Amerikaanse koloniste nader na revolusie.
- 16 Julie – Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig.
- Julie - Samuel Wallis ontmoet koningin Purea van Tahiti.
Geboortes
- 5 Januarie – , Franse Ekonoom, Skepper van die (†1832).
- 24 Januarie – A.C.W. Staring, 'n Nederlandse landheer, landboukundige en digter († 1840).
- 15 Maart – Andrew Jackson, die sewende President van die Verenigde State († 1845).
- 25 Maart – , Franse Marshal en Koning van Naples († 1815).
- 25 April – , Franse Marshal († 1847).
- 12 Mei – , Spaanse Staatsman († 1851).
- 15 Mei – , Kanadese Entepreneur en politikus († 1843).
- 15 Junie – , vrou van die 7de President van die Verenigde State van Amerika. († 1828). Sy is oorlede voordat haar man president geword het.
- 22 Junie – , filosoof en staatkundige († 1835).
- 24 Junie – , Franse Geograaf, Skrywer en Vertaler ((† 1846).
- 4 Julie – , Japenese skrywer († 1848).
- 11 Julie – John Quincy Adams, die sesde President van die Verenigde State van Amerika († 1848).
- 28 Julie – , Ouderling, Amerikaanse Senator van Delaware († 1815).
- 24 Augustus – , Duitse dokter en ornitoloog († 1836).
- 25 Augustus – , Franse revolusionêre († 1794).
- 8 September – August Wilhelm Schlegel, Duitse literatuurhistorikus, vertaler, skrywer, indoloog en filosoof († 1845).
- 20 September – , Brasiliaanse komponis († 1830).
- 25 Oktober – , Switserse skrywer († 1830).
- 22 November – , Oostenrykse nasionale held († 1810).
- 2 Desember – Lord Charles Somerset, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1831).
- 8 Desember – , Franse skrywer († 1825).
Sterftes
- 7 Januarie – , Eeste president van die Universiteit van Yale (* 1703).
- 22 Januarie – , Duitse mineraloog en geoloog (* 1719).
- 7 Maart – , Sieur de Bienville, Franse kolonist en Goewerneur van Louisiana (* 1680).
- 25 Junie – , Duitse komponis (* 1681).
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar