Die 1965 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op Vrydag, 1 Januarie 1965 op die Prins George-renbaan in Oos-Londen, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1965 kampioenskapseisoen en is deur Jim Clark in sy Lotus-Climax gewen.
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 10 in die | ||
Datum | 1 Januarie 1965 | |
Amptelike naam | 11de Internasionale RAC Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Prins George-renbaan, Oos-Londen, Suid-Afrika | |
Baan | Tydelike straatbaan 3.920 km (2.436 mi) | |
Afstand | 85 rondtes, 333.175 km (207.025 mi) | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Jim Clark | Lotus-Climax |
Tyd | 1:27.2 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Jim Clark | Lotus-Climax |
Tyd | 1:27.6 op rondte 80 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Jim Clark | Lotus-Climax |
Tweede | John Surtees | Ferrari |
Derde | Graham Hill | BRM |
Klassifikasie
Verwysings
- "1965 South African Grand Prix" (in Engels). formula1.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2013. Besoek op 26 September 2015.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar