Die 1977 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 5 Maart 1977 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 1977-kampioenskapseisoen en is deur Niki Lauda in sy Ferrari gewen.
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 17 in die | ||
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 5 Maart 1977 | |
Amptelike naam | XXIII The Citizen Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi) | |
Weer | Sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | James Hunt | McLaren-Ford |
Tyd | 1:15.96 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Brabham-Alfa Romeo | |
Tyd | 1:17.63 op rondte 7 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Niki Lauda | Ferrari |
Tweede | Jody Scheckter | Wolf-Ford |
Derde | Tyrrell-Ford |
Onder die Formule Eenwedrenne wat by Kyalami gehou is, staan die 1977 Grand Prix uit weens die noodlottige ongeluk wat die lewens van veiligheidsbeampte Frederick Jansen van Vuuren en bestuurder Tom Pryce geëis het.
Renuitslag
Statistiek
Voorste wegspringplek | James Hunt | McLaren-Ford | 1:15.96 |
---|---|---|---|
Vinnigste rondte | Brabham-Alfa Romeo | 1:17.63 |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar