Die 1993 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 14 Maart 1993 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Alain Prost in sy Williams-Renault gewen.
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 16 in die 1993 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 14 Maart 1993 | |
Amptelike naam | Panasonic Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanent racing facility 4.261 km (2.648 mi) | |
Afstand | 72 rondtes, 306.792 km (190.632 mi) | |
Weer | Baie warm en vogtig, met donderstorms. Lugtemp: 33°C | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Alain Prost | Williams-Renault |
Tyd | 1:15.696 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Alain Prost | Williams-Renault |
Tyd | 1:19.492 op rondte 40 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Alain Prost | Williams-Renault |
Tweede | Ayrton Senna | McLaren-Ford |
Derde | Ligier-Renault |
Renuitslag
Noemenswaardighede
- Slegs vyf motors kon die eindpunt in gure weerstoestande bereik.
- Dit was die laaste Suid-Afrikaanse Grand Prix tot op hede.
Statistiek
Voorste wegspringplek | Alain Prost | Williams-Renault | 1:15.696 |
---|---|---|---|
Vinnigste rondte | Alain Prost | Williams-Renault | 1:19.492 |
Verwysings
- "Motor Racing Programme Covers: 1993". The Programme Covers Project. Besoek op 26 Oktober 2017.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar