Die 2024-Rugbykampioenskapsreeks was die twaalfde jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.
Tydens die toernooi het elke span hul wedstryde tuis en weg gespeel. Elke land het drie wedstryde aangebied, maar nie eweredig oor hul mededingende nasies nie. Argentinië was twee keer gasheer vir Australië en Suid-Afrika een keer; Australië het Suid-Afrika twee keer gehuisves en Nieu-Seeland een keer; Nieu-Seeland was twee keer gasheer vir Argentinië en Australië een keer; en Suid-Afrika was twee keer gasheer vir Nieu-Seeland en Argentinië een keer.
Die toernooi het op 10 Augustus afgeskop met Australië teen Suid-Afrika en Nieu-Seeland as gasheer vir Argentinië, en sewe weke later afgesluit (ses rondes en twee loslootjies) op 28 September toe Australië Nieu-Seeland besoek het en Argentinië in Suid-Afrika gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die vyfde keer gewen. Buitendien het hulle die Mandela Uitdaagplaat en die Vryheidsbeker ingepalm, terwyl Nieu-Seeland die Bledisloebeker gewen en Argentinië met die Poematrofee weggestap het.
Formaat
Die formaat vir die 2022-toernooi was soortgelyk aan dié van vorige jare. Elke span het ’n totaal van ses wedstryde elk gespeel, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
2 | Suid-Afrika | 6 | 5 | 0 | 1 | 188 | 94 | +94 | 4 | 24 |
1 | Nieu-Seeland | 6 | 3 | 0 | 3 | 175 | 138 | +37 | 4 | 16 |
4 | Argentinië | 6 | 3 | 0 | 3 | 170 | 195 | –25 | 2 | 14 |
3 | Australië | 6 | 1 | 0 | 5 | 107 | 213 | –106 | 1 | 5 |
Wedstryddatums
Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 10 Augustus | Week 4 | 7 September |
Week 2 | 17 Augustus | Week 5 | 21 September |
Week 3 | 27 Augustus | Week 6 | 28 September |
Week 1
10 Augustus 2024 | Australië | 7–33 | Suid-Afrika | Suncorpstadion, Brisbane, Australië | |
14:45 (AEST) | Drie: Doelskop: Kaart: 30' tot 40' | Verslag | Drieë: Siya Kolisi, Pieter-Steph du Toit, Kurt-Lee Arendse (2), Kwagga Smith Doelskoppe: (4) Kaarte: Malcolm Marx 67' tot 77', 72' tot 80', Jesse Kriel 79' tot 80' | Bywoning: 52 019 Skeidsregter: Luke Pearce (ENG) | |
|
10 Augustus 2024 | Nieu-Seeland | 30–38 | Argentinië | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:05 (NZST) | Drieë: , , Doelskoppe: (3) Strafdoele: Damian McKenzie (3) | Verslag | Drieë: , , , Doelskoppe: (3) Strafdoele: Santiago Carreras (4) | Bywoning: 25 000 Skeidsregter: Angus Gardner (AUS) | |
|
Week 2
17 Augustus 2024 | Nieu-Seeland | 42–10 | Argentinië | Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland | |
19:05 (NZST) | Drieë: , , , (2), Beauden Barrett Doelskoppe: Damian McKenzie (6) Kaart: 76' tot 80' | Verslag | Drie: Doelskop: Strafdoel: | Bywoning: 48 000 Skeidsregter: Andrea Piardi (ITA) | |
17 Augustus 2024 | Australië | 12–30 | Suid-Afrika | , Perth, Australië | |
19:45 (AEST) | Strafdoele: (4) Kaart: 76' tot 80' | Verslag | Drieë: , , Malcolm Marx (2) Doelskoppe: , Handré Pollard Strafdoele: Sacha Feinberg-Mngomezulu (2) | Bywoning: 58 197 Skeidsregter: Paul Williams (NZL) | |
|
Week 3
31 Augustus 2024 | Suid-Afrika | 31–27 | Nieu-Seeland | Ellispark, Johannesburg, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: Bongi Mbonambi, Kwagga Smith, Grant Williams Doelskoppe: (2) Strafdoele: Sacha Feinberg-Mngomezulu (4) Kaart: 6' tot 16' | Verslag | Drieë: , (2), Doelskoppe: (2) Strafdoel: Damian McKenzie Kaart: 68' tot 78' | Bywoning: 62 000 Skeidsregter: Andrew Brace (IRL) | |
31 Augustus 2024 | Argentinië | 19–20 | Australië | , La Plata, Argentinië | |
19:00 (ART) | Drie: Doelskop: Strafdoele: Santiago Carreras (3), | Verslag | Drieë: , Doelskoppe: Strafdoele: Noah Lolesio, | Bywoning: 28 000 Skeidsregter: James Doleman (NZL) | |
|
Week 4
7 September 2024 | Suid-Afrika | 18–12 | Nieu-Seeland | Kaapstad-stadion, Kaapstad, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: Siya Kolisi, Malcolm Marx Doelskop: Handré Pollard Strafdoele: Handré Pollard, Kaarte: Jasper Wiese 14' tot 24', Willie le Roux 62' tot 72' | Verslag | Strafdoele: (4) Kaarte: 16' tot 26', 73' tot 80' | Bywoning: 57 733 Skeidsregter: Matthew Carley (ENG) | |
|
7 September 2024 | Argentinië | 67–27 | Australië | , , Argentinië | |
16:00 (ART) | Drieë: , , , , (2), (2), Doelskoppe: (6), (2) Strafdoele: (2) | Verslag | Drieë: , , Doelskoppe: (2), Strafdoele: Ben Donaldson (2) Kaart: Andrew Kellaway 80' tot 80' | Bywoning: 30 000 Skeidsregter: Pierre Brousset (FRA) | |
|
Week 5
21 September 2024 | Australië | 28–31 | Nieu-Seeland | , Sydney, Australië | |
15:45 (AEST) | Drieë: , (2), , Doelskoppe: (4) | Verslag | Drieë: , Rieko Ioane, , Doelskoppe: (4) Strafdoel: Damian McKenzie Kaarte: 65' tot 75', 72' tot 80' | Bywoning: 68 061 Skeidsregter: Karl Dickson (ENG) | |
|
21 September 2024 | Argentinië | 29–28 | Suid-Afrika | , , Argentinië | |
18:00 (ART) | Drieë: , , , Doelskoppe: Tomás Albornoz (3) Strafdoel: Tomás Albornoz | Verslag | Drieë: , Jesse Kriel, Cobus Reinach Doelskoppe: Handré Pollard (2) Strafdoele: Handré Pollard (2), Manie Libbok Kaart: Kurt-Lee Arendse 17' tot 27' | Bywoning: 25 000 Skeidsregter: Christophe Ridley (ENG) | |
|
Week 6
28 September 2024 | Nieu-Seeland | 33–13 | Australië | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:05 (NZST) | Drieë: , , , Doelskoppe: Beauden Barrett (4) Kaart: Caleb Clarke 77' tot 80' | Verslag | Drie: Doelskop: Strafdoele: Noah Lolesio (2) | Bywoning: 32 000 Skeidsregter: Nika Amasjoekeli (GEO) | |
|
28 September 2024 | Suid-Afrika | 48–7 | Argentinië | Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: (2), Pieter-Steph du Toit (2), Cheslin Kolbe, Malcolm Marx, Jesse Kriel Doelskoppe: Jaden Hendrikse (2), Handré Pollard (3) Strafdoel: Jaden Hendrikse | Verslag | Drie: Doelskop: Tomás Albornoz Kaarte: 29' tot 39', 68' tot 78', 55' | Bywoning: 45 000 Skeidsregter: Ben O’Keeffe (NZL) | |
|
Rugbykampioenskapreekskampioen 2024 |
---|
Suid-Afrika |
Statistiek
Meeste punte en drieë
Meeste punte aangeteken:
| Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
Verwysings
- (en) "SANZAR – About The Rugby Championship". SANZAAR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 14 September 2017.
- (en) "Tizzano To make Debut For Wallabies Against Springboks". Superrugby. 8 Augustus 2024. Besoek op 5 Oktober 2024.
- (en) Nathan Williamson (2 September 2024). "'One for the memory books': Patience rewarded as Stewart reflects on Wallabies debut". Australiese Rugbyunie. Besoek op 5 Oktober 2024.
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar