Aandete verwys gewoonlik na die belangrikste van die dag. Tog kan die term "aandete" 'n verskil in grootte en belangrikheid aanneem, afhangende van die kultuur. Dit kan die grootste maaltyd van die dag wees, gewoonlik genuttig deur persone wat die hele dag gewerk of op kantoor was; of dit kan 'n ligte maaltyd wees vir bv. pensioenarisse, wat net "aanvul" voor slaaptyd.
In die verlede het die hoofmaaltyd verwys na die eerste maaltyd van die dag, geëet rondom die middag, soms is dit nog steeds gebruik om 'n middagete as 'n groot ete of hoofete te nuttig.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir aandete.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar