- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Akan (volk).
Akan is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 9,1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Akan-volk gepraat en vorm 'n dialekkontinuum wat verskeie gestandaardiseerde dialekte bevat, elkeen met sy eie letterkundige tradisie. Die drie belangrikste dialekte is Asante, Akuapem (saam Twi genoem) en Fante, wat ondanks die feit dat hulle onderling verstaanbaar was, in geskrewe vorm vir sprekers van die ander standaarde ontoeganklik was. In 1978 het die Akan Ortografiese Komitee 'n gemeenskaplike ortografie ontwikkel, wat 20 000 woorde behels.
Akan Akan | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Ghana Ivoorkus | |
Gebied: | Wes-Afrika | |
Totale sprekers: | 9,1 miljoen | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Kwa Potou-Tano Tano Sentraal-Tano Akan | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | Akan Ortografiese Komitee | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ak | |
ISO 639-2: | aka | |
ISO 639-3: | onderskeidelik:abr – bqa – fat – twi – wss – | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
As gevolg van die slawehandel na die ontdekking van die Amerikas in 1492 deur Christophorus Columbus word Akan ook in Jamaika en Suriname gepraat.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Akan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 22 September 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar