Die Amerikaanse Huis van Veerteenwoordigers (Engels: United States House of Representatives) is die laerhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 435 lede wat vir termyne van twee-jaar verkies word. In die huidige 118de Amerikaanse Kongres het Republikeine 'n meerderheid in die Huis van Verteenwoordigers. 'n Totaal van 221 verteenwoordigers is Republikeine, terwyl 212 verteenwoordigers Demokrate is; twee setels is vakant.
Verwysings
- US House of Representatives Home Page (Engels). URL besoek op 4 Oktober 2023.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar