Die Amstel (Na Aeme-stelle, 'n oud-Nederlandse woord vir "wateragtige gebied") is 'n rivier in die suide van Noord-Holland. Die gebied langs die rivier staan bekend as Amstelland.
Amstel | |
---|---|
Uitsig op die Amstel in Amsterdam. | |
Die stroomgebied van die Amstel. | |
Oorsprong | (Zuid-Holland) |
Monding | IJ, Amsterdam (Noord-Holland) |
Stroomgebied | Zuid- en Noord-Holland, Nederland |
Lengte | 31 km (19 myl) |
Mondinghoogte | 0 m |
Geskiedenis
Die plaaslike bevolking het veen vanaf die rivier ontgin: die afgesteekte grond is tot verwerk en as brandstof gebruik. Die veenwerkersgehug het waarskynlik in die veengebied ten weste van Ouderkerk in ongeveer die begin van die dertiende eeu so ontstaan.
Deur die aanleg van 'n in die monding van die rivier ontwikkel daar in die noordelike deel van Nieuwer-Amstel die vissersdorpje "Amstelredam", wat in ongeveer 1300 stadsregte verwerf. Die gehug groei tot die stadjie Amsteldam, wat as gevolg van die ligging daarvan aan die Suidersee algaande belangriker word.
Oorspronklik mond die rivier uit in die , nou eindig die Amstel in die binnestad van Amsterdam (). Die laaste stuk van die straat langs die Amstel in Amsterdam heet ook Amstel. deur onder die gedempte deel van die Rokin en die Dam stroom van die water nog steeds deur die in die IJ in, hoewel die meeste deur die Amsterdamse gragte omgelei word.
Loop van die rivier
Die oorspronklike Amstel se oorsprong was by die saamvloei van die en die , effens suid van . Deur kanalisasie en aanleg van die is hierdie oorspronklike loop minder duidelik waarneembaar.
'n Deel van wat oorspronklik die Amstel genoem is, is nou eintlik 'n onderdeel van die Amstel-Drechtkanaal. Die kanaal begin by die samekoms van die Drecht en die , effens noordwes van , en loop tot aan Ouderkerk aan de Amstel waar die daarin uitmond. Daarvandaan heet die water amptelik nog steeds Amstel. Die deel van die Aarkanaal tot die Bullewijk is 18,5 km lank, vanaf daar tot die monding meet die water 12,5 km.
Behalwe die Kromme Mijdrecht en die Bullewijk loop die riviertjie die in die Amstel uit by die suidelikste punt van die polder die .
Die Amstel in die kunste
Enkele skilders wat die Amstel in kunswerke afegebeeld het sluit in:
- - (1603-1677)
- Rembrandt van Rijn - (1606-1669)
- - (1857-1923)
- - (1860-1923)
- Piet Mondriaan - (1872-1944)
- - (1873-1952)
- - (1943- )
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar