Aragonees (aragonés, [aɾaɣoˈnes]) maak deel uit van die ondergroep van die binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap , net suid van die Pireneë en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 000 moedertaalsprekers en 20 000 mense gebruik dit as 'n tweede taal. Die Unesco beskou Aragonees as 'n bedreigde taal omdat dit tans net in enkele valleie van die suidelike Pireneë gebesig word.
Aragonees aragonés | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [aɾaɣoˈnes] | |
Gepraat in: | Spanje | |
Gebied: | ||
Totale sprekers: | 30 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Aragonees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Spanje | |
Gereguleer deur: | Academia d'a Luenga Aragonesa | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | an | |
ISO 639-2: | arg | |
ISO 639-3: | arg | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sien ook
- Aragonese Wikipedia
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Aragonese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 15 Junie 2018.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aragonees.
Sien Aragonees in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale | ||
---|---|---|
Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn | ||
Romaanse tale | ||
Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans | ||
Galloromaans | : Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals Frankoprovensaals | |
Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans | ||
Retoromaans | Romansch | Ladinies | Friulaans | |
Dalmaties | Italiaans | Napolitaans | ||
Korsikaans | Sardies (, , , ) | Sisiliaans | ||
Aroemeens | | | Roemeens | ||
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar