- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Baske.
Baskies (in Baskies: euskara, [eus̺ˈkaɾa]) is 'n taal wat deur sowat 545 800 Baske gepraat word. Die Baske is 'n volk wat die Baskeland in die Pireneë van Noord-Sentraal-Spanje en die buurstreek van Suidwes-Frankryk aan die Golf van Biskaje bewoon.
Baskies euskara | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [eus̺ˈkaɾa] | |
Gepraat in: | Frankryk Spanje | |
Gebied: | Baskeland | |
Totale sprekers: | 537 860 | |
Rang: | 247 | |
Taalfamilie: | Geïsoleerd Baskies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Spanje
| |
Gereguleer deur: | Euskaltzaindia | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | eu | |
ISO 639-2: | baq/eus | |
ISO 639-3: | eus | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Taalkundig is Baskies 'n geïsoleerde taal, dit word nie as 'n Indo-Europese taal beskou nie en behoort nie aan die Germaanse, Slawiese, Keltiese, Romaanse, Baltiese of enige ander Indo-Europese taalfamilie nie.
Baskies omvat die ses dialekte Bizkaian, Gipuzkoan, Opper-Navarro en Neder-Navarro-Lapurdies in Spanje asook Oos-Navarro en Souletin (Zuberoan) in Frankryk.
Sien ook
- Baskiese Wikipedia
Verwysings
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Basque". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Augustus 2020.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Baskies.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Baskies.
- (en) "Basque language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Augustus 2020.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar