Berlyn (Eng. Berlin) is 'n nedersetting 20 km oos van Qonce (voorheen King William's Town) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.
Berlyn | |
---|---|
Berlyn Berlyn se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°52′26″S 27°35′17″O / 32.87389°S 27.58806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Stigting | 1857 |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,22 km2 (14,76 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 3 048 |
• Digtheid | 80/km2 (200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 94.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 91.2% |
• Engels | 4.5% |
• Afrikaans | 1.9% |
• Ander | 2.4% |
Poskode (strate) | 5660 |
Poskode (posbusse) | 5660 |
Skakelkode | 043 |
Dit is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.
Sien ook
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
- Duitse Setlaarsmonument
Verwysings
- "Hoofplek Berlyn". Sensus 2011.
- "Dictionary of Southern African Place Names". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 75.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar