Besançon is 'n Franse stad van die gewes (région) Boergondië-Franche-Comté en die prefektuur van die département Doubs.
Besançon | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Boergondië-Franche-Comté |
Département | Doubs |
Koördinate | 47°14′N 6°01′O / 47.233°N 6.017°O |
Stigting | 2de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 65,05 vk km |
Hoogte bo seevlak | 235-620 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 117 392 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 805/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 243 363 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Jean-Louis Fousseret |
Amptelike webwerf | besancon.fr |
Die Franse skrywer, digter en dramaturg Victor Hugo is op 26 Februarie 1802 hier gebore. Hy word as een van die belangrikste Franse skrywers van alle tye beskou.
Monumente
- Besançon-katedraal
- Sinagoge van Besançon
- Joodse begraafplaas van Besançon
Geografie
- Koördinate: 47°14' N, 06°01' O
- Oppervlakte: 65,05 km²
- Bevolking: 117 392 (2009)
- Bevolkingsdigtheid: 1 805/km²
- Hoogte: 235-620 m bo seespieël
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar