'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.
Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".
Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede:
Kode | Naam | Nederlandse naam | Engelse naam |
I: | Ia Natuurreservaat Ib | Natuurreservaat wildernisgebied | nature reserve wilderness area |
II: | Nasionale park | Nationaal park | National park |
III: | Natuurmonument | Natural Monument | |
IV: | Habitat/Leefomgewing | Habitat/Leefomgeving | Habitat/Species Management Area |
V: | /seelandskap | Beschermd landschap/zeelandschap | Protected Landscape/Seascape: |
VI: | Natuurlijk-bronnengebied | Managed Resource Protected Area |
Eksterne skakels
- IUCN se Wêreld-kommissie oor Beskermde gebiede
- Wêreld-databasis van beskermde gebiede Geargiveer 21 Augustus 2006 op Wayback Machine
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar