Bhisho-lughawe (IATA-kode: BIY, ICAO: FABE) is 'n plaaslike lughawe in die Oos-Kaap, wat Bhisho en King William's Town bedien. Die lughawe lê aan die regterkant van die N2-nasionale pad na Peddie.
Bhisho-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: BIY – ICAO: FABE | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Ligging | Bhisho, Oos-Kaap | ||
Hoogte bo seevlak | 1950 vt / 594 m | ||
Koördinate | 32°53′50″S 27°16′45″O / 32.89722°S 27.27917°O | ||
Landkaart | |||
BIY Ligging in die Oos-Kaap | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
08/26 | 8,202 | 2,500 | Teer |
Bhisho-lughawe lê op 594 meter (1 950 voet) bo seevlak en het een aanloopbaan (08/26) wat 2 500 meter lank is.
Eksterne skakels
- World Aero Data vir Bhisho-lughawe
Verwysings
- Lughawe-inligting vir FABE
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar