Camille Demoulins (2 Maart 1760 - 5 April 1794) is 'n Franse advokaat en rewolusionêr. Hy tree as een van die aanvoerders by die storming van die Bastille op en is ook een van die stigters van die Klub van die . Hy behoort tot die teenstanders van die Jakobynse skrikbewind tydens die Franse Rewolusie. In 1794 word hy saam met Georges Jacques Danton tereggestel.
Camille Desmoulins | |
Adjunk vir die Seine | |
Ampstermyn 8 September 1792 – 5 April 1794 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | 2 Maart 1760 , Frankryk |
Sterf | 5 April 1794 Parys, Frankryk |
Eggenoot/-note | Anne Lucile Laridon-Duplessis |
Religie | |
Handtekening |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar