| |||||
Hoofstede | Ceuta | ||||
Oppervlak – Totaal – % van Spanje | Gelys 18de 18,5 vk km 0,0056% | ||||
Bevolking – Totaal (2010) – % van Spanje – Bevolkingsdigtheid | Gelys 18de 80 570 0,17% 4 131,8/vk km | ||||
Statuut van Selfregering | 14 Maart 1995 | ||||
ISO 3166-2 | ES-CE | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse Senaat | 1 (benoem deur outonome regering) 2 (benoem deur outonome regering) | ||||
President | () | ||||
Gobierno de Ceuta |
Ceuta (Spaans: Ciudad Autónoma de Ceuta) is 'n vrye hawe en militêre pos aan die oostelike kant van Gibraltar op die kus van Noord-Afrika met 'n bevolking van sowat 80 570.
Dit word deur Spanje saam met Melilla as deel van die provinsie geadministreer. Gemotoriseerde veerbote verbind Cueta met . Die gebied is in 1580 deur Spanje in besit geneem. Van hier word handel gedryf in tabak en olieprodukte.
Van die besienswaardighede sluit onder meer die ou fort Monte Hacho, die 15de-eeuse katedraal en "Nuestra Señora de África" (uit die 18de eeu) in.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ceuta.
- (en) Toerisme-inligting oor Ceuta op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar