Die Christelik-Demokraties Unie (Duits: Christlich Demokratische Union Deutschlands; CDU) is 'n sentrum-regse politieke party in Duitsland. Dit word tans deur gelei. Die CDU is die grootste party in die Bundestag, die Duitse federale wetgewer, nadat dit in die 2017-verkiesing 200 uit die 709 setels gewen het. Die party het gewelddig baie steun in die 2021-verkiesing verloor en gaan die tweede grootste party in die Bundestag wees wanneer dit weer vergader.
Christelik-Demokratiese Unie | |
CDU | |
Leier | |
---|---|
Gestig | 26 Junie 1945 |
Hoofkwartier | Konrad-Adenauer-Haus, Klingelhöferstraße 8, 10785 Berlyn, Duitsland |
Ideologie | Christen Demokraties |
Amptelike kleure | Swart en oranje |
Webblad | www |
Die CDU het 'n alliansie met die van Beiere en hulle staan saam bekend as die Unie in die Bundestag. Die groep se parlementêre leier is tans .
Die CDU regeer sedert 2005 vir Duitsland as hoof van 'n regerende koalisie onder leiding van bondskanselier Angela Merkel. Sy het die party tussen 2000 en 2018 gelei.
Verwysings
- Jefferson Chase, Rina Goldenberg (26 September 2021). The CDU: Germany's major postwar party seeking to redefine itself (Engels).
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar