| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | |||
Hoofstad | Upington | ||
Grootste tale | Afrikaans (92,8%) | ||
Area | 36 000 km² | ||
Bevolking | 100 500 (geskat 2016) |
Die onlangs-gestigte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 2016 gestig na 'n samesmelting van die voormalige //Khara Hais en Mier Plaaslike Munisipaliteite.
Naam
Die munisipaliteit se naam, Dawid Kruiper, is 'n vernoeming na die bekende ontslape Khoisanleier van die Kalahari.
Geografika
Nedersettings
- Karos
- Klippunt
- Lambrechtsdrif
- Leerkrans
- Louisvale
- Mier
- Paballelo
- Raaswater
- Rietfontein
- Straussburg
- Swartkop
- Upington
Riviere
- Donkerhoekspruit
- Matjiesrivier
- Olienhoutrivier
- Oranjerivier
Eksterne skakels
- (en) amptelike webtuiste
Verwysings
- (en) http://www.elections.org.za/content/LGEPublicReports/402/Detailed%20Results/NC/NC087.pdf
- (en) [ttps://municipalities.co.za/locals/view/245/Dawid-Kruiper-Local-Municipality
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar