Dijon (Frankryk. In 2009 het die stad 'n bevolking van 152 110 gehad. Dijon is 'n belangrike vervoer-, handels- en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondië-Franche-Comté, een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) en die département Côte-d'Or. Dijon se tersiêre opvoedingsinstellings sluit die (Université de Bourgogne gestig in 1722) en die École des Beaux-Arts ("Skool vir Beeldende Kunste") in.
[di.ʒɔ̃]) is 'n stad in die ooste van Dijon | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Boergondië-Franche-Comté |
Département | Côte-d'Or (prefektuur) |
Koördinate | 47°19′N 5°02′O / 47.317°N 5.033°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 40,41 vk km |
Hoogte bo seevlak | 220-410 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 152 110 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 764/vk km |
- Metropolitaanse Gebied | 336 807 |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | François Rebsamen |
Amptelike webwerf | dijon.fr |
Dijon staan veral bekend vir sy mosterd en is 'n belangrike handelsplek vir Boergondiese wyn. Die historiese sentrum van Dijon is in 2015 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
- (en) (fr) Inligting oor die Universiteit
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dijon.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar