Egbert (ca. 770 – 839) was koning van (802-839) en van , , (825-839) en (829-839). Ná die val van Mercia onder het hy die titel "" gekry, waarmee die Angelsaksers ’n heerser aangedui het wat mag oor ander heersers gehad het. Hy word beskou as die eerste koning van Engeland.
Egbert | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Die eerste koning van Engeland. | |
Huis | Wessex |
Regeer | 802 – 839 |
Opvolger | Ethelwulf |
Eggenote | |
Kinders | Ethelwulf |
Gebore | 770 |
Oorlede | 839 |
Vader |
As koning van Wessex was hy die opvolger van . As "Bretwalda" het hy opgevolg. Oor Egbert se lewe en regering is min met sekerheid bekend. Sy pa was , koning van Kent. Egbert het ’n halfsuster, , gehad.
In 815 het hy Cornwallis, ’n gebied wat aan Wallis behoort het, verower. Hy het ook van Mercia in 825 verslaan. Ná hierdie oorwinning het Kent, , Sussex en Essex hulle aan sy gesag onderwerp. Ook het hom as heerser erken. In 829 het hy Mercia verower en het ook sy gesag aanvaar.
Egbert het getrou met , ’n Frankiese prinses (moontlik ’n suster van keiser Karel die Grote). Hulle het twee seuns en ’n dogter, die heilige , gehad.
Egbert is in 839 op sowat 64 in Westminster dood en is opgevolg deur sy seun Ethelwulf.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Egbert van Wessex
- "thePeerage.com – Æthelbald, King of Wessex and others". Besoek op 24 Oktober 2007.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar