Elisha Gray (2 Augustus 1835 in , Ohio - 21 Januarie 1901 in , Massachusetts) was 'n Amerikaanse elektriese ingenieur en mede-stigter van die vervaardigingsmaatskappy Western Electric. Gray is veral bekend vir die ontwikkeling van 'n prototipe telefoon in 1876 in , Illinois. Hy word deur sommige skrywers as die ware uitvinder van die veranderlike weerstand telefoon beskou, ten spyte daarvan dat Alexander Graham Bell uiteindelik die patentregte bekom het.
Elisha Gray | |
---|---|
Gebore | 2 Augustus 1835 , Ohio |
Sterf | 21 Januarie 1901 (op 65) , Massachusetts |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ingenieur en uitvinder |
Bekend vir | ontwikkeling van 'n prototipe telefoon |
Verwysings
- Shulman, Seth (2008)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Elisha Gray.
- (en) Elisha Gray se biografie vanaf Oberlin.edu
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar