Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).
Essex | |
---|---|
Vlag Wapen | Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Essex | |
Hoofstad | Chelmsford |
Oppervlakte | 3 670 km² |
Bevolking | 1 729 200 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 471 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Essex |
Administratiewe setel | Chelmsford |
: | GB-ESS |
Oppervlakte | 3 465 km² |
Bevolking | 1 396 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 403 inw./km² |
Webtuiste | www.essex.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Belangrike stede en dorpe
- Chelmsford, hoofstad en een van die grootste stede.
- Southend-on-Sea, grootste stad.
- Basildon, 'n nuwe dorp wat in 1948 gestig is.
- Colchester, die oudste nedersetting in Engeland en die Verenigde Koninkryk.
- Billericay, 'n dorp in die suide van die graafskap.
Verwysings
- "Britains Oldest". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2008. Besoek op 14 November 2009.
- "Virtual Tourist". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2011. Besoek op 14 November 2009.
- http://www.igougo.com/journal-j12475-Colchester-Colchester_-_Britains_oldest_recorded_town.html
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Essex.
- (en) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar