Eurasië is die wat uit Europa en Asië bestaan. Dit is meestal in die oostelike en noordelike halfrond geleë. Eurasië kan beskou word as 'n superkontinent, as deel van die superkontinent Afrika-Eurasië, of eenvoudig as 'n kontinent. In sluit die Eurasiese Plaat Europa en meeste van Asië, maar nie die Indiese subkontinent, die , en die gebied oos van die in in nie. Eurasië word ook in internasionale politiek gebruik as a neutrale manier om na organisasies of aangeleenthede betreffende die te verwys. Europa en Asië word tradisioneel as aparte kontinente gesien met die skeidslyn langs die Egeïese See, Dardanelle, Bosporus, Swartsee, , Kaspiese See, Oeralrivier, en Oeralgebergte.
Eurasië se dominante plek in wêreldgeskiedenis word soms toegeskryf aan die oos-wes uitgestrektheid, die klimaatsones daarvan, en die beskikbaarheid van diere en plante wat hulle tot vee- en landbou leen.
Die simboliseer handel en kulturele bande tussen die Eurasiese kulture.
Ander gebruike
Eurasië was ook 'n wat rofweg dieselfde grondgebied beslaan het as die super-kontinent in George Orwell se Nineteen Eighty-Four, met die uitsondering van die Britse Eilande.
In Robert Heinlein se verhaal wat in 1940 geskryf is, beskryf hy 'n toekomstige 1945 waarin die Sowjetunie in "Die Eurasiese Unie" omgeskakel is.
In se distopiese is die analoog van die Tweede Wêreldoorlog die "Eurasiese Oorlog".
Sien ook
- Asië
- Australasië
- Laurasië, 'n teoretiese superkontinent wat Eurasië en Noord Amerika verbind.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eurasia. |
- EurasiaNet
Kontinente van die wêreld | ||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Afrika-Eurasië | Amerikas | Eurasië | Oseanië | |||||||||||||||||||||||||
Afrika | Antarktika | Asië | Australië | Europa | Noord-Amerika | Suid-Amerika | ||||||||||||||||||||||
Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia · Ur · Vaalbara | ||||||||||||||||||||||||||||
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar