Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is . FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.
FIFA | |
---|---|
Kenteken van die FIFA | |
Franse naam | Fédération Internationale de Football Association |
Engelse naam | International Federation of Association Football |
Spaanse naam | Federación Internacional de Fútbol Asociación |
Duitse naam | Internationaler Verband des Association Fußball |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 21 Mei 1904 |
Gestig in | Parys, Frankryk |
President | |
Adjunkpresidente | Salman bin Ibrahim Al Khalifa (AFC) Aleksander Čeferin (UEFA) Alejandro Domínguez (CONMEBOL) Patrice Motsepe (CAF) Victor Montagliani (CONCACAF) Sándor Csányi Lambert Maltock (OFC) |
Sekretaris-generaal | Fatma Samoura |
Konfederasies | AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC, UEFA |
Setel | Zürich, Switserland |
Lede | 211 |
Affiliasie | Internasionale Olimpiese Komitee |
Amptelike tale | Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans |
Amptelike webwerf | fifa.com |
FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.
Konfederasies
FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik:
- Asian Football Confederation (AFC)
- Confédération Africaine de Football (CAF)
- Confederación Sudamericana de Fútbol (CONMEBOL)
- Confederation of North and Central American and Caribbean Association Football (CONCACAF)
- Oceania Football Confederation (OFC)
- Union of European Football Associations (UEFA)
Presidente en adjunkpresidente
Presidente | ||
---|---|---|
Naam | Nasionaliteit | Termyn |
Frankryk | 1904–1906 | |
Engeland | 1906–1918 | |
Frankryk | 1921–1954 | |
België | 1954–1955 | |
Engeland | 1955–1961 | |
Sir Stanley Rous | Engeland | 1961–1974 |
João Havelange | Brasilië | 1974–1998 |
Sepp Blatter | Switserland | 1998–2016 |
Switserland | 2016–hede |
Adjunkpresidente | ||
---|---|---|
Naam | Nasionaliteit | Termyn |
Denemarke | 1954–1962 | |
Switserland | 1962–1972 | |
Italië | 1972–1983 | |
Frankryk | 1983–1990 | |
Swede | 1990–2007 | |
Frankryk | 2007–2015 |
Sekretarisse-generaal
Naam | Nasionaliteit | Termyn |
---|---|---|
België | 1904–1906 | |
Nederland | 1906–1931 | |
Duitsland | 1932–1951 | |
Switserland | 1951–1961 | |
Switserland | 1961–1981 | |
Sepp Blatter | Switserland | 1981–1998 |
Switserland | 1998–2002 | |
Switserland | 2002–2007 | |
Frankryk | 2007–2016 | |
Senegal | 2016–hede |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie FIFA.
- (ar) (de) (en) (es) (fr) (it) FIFA se amptelike webtuiste
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar