Fahrenheit (meer presies, grade Fahrenheit) is 'n eenheid vir die meet van temperatuur. Grade Fahrenheit word afgekort as °F. Om grade Fahrenheit na grade Celsius om te skakel, gebruik die formule: °C = 5/9 x (°F − 32).
Vergelyking met Celsius en Kelvin
Beskrywing | Kelvin | Celsius | Fahrenheit | Rankine |
---|---|---|---|---|
Absolute nul | 0.00 | −273.15 | −459.67 | 0 |
Vriespunt van water (by standaarddruk) | 273.15 | 0.00 | 32.00 | 491.67 |
Gemiddelde temperatuur van die Aarde se oppervlak | 288 | 15 | 59 | 518.67 |
Gemiddelde temperatuur van die menslike liggaam | 310 | 37 | 98 | 557.67 |
Kookpunt van water (by standaarddruk) | 373.1339 | 99.9839 | 211.97102 | 671.64 |
Verwysings
- "Comparison of temperature scales". Tampile (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Junie 2019.
Sien ook
- Celsius
- Kelvin
- Britse en Amerikaanse maateenhede
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar