Die Fort de Goede Hoop was die eerste militêre gebou wat in Kaapstad gebou is. Dit is in 1652 deur Jan van Riebeeck en sy werkers gebou en tot in 1674 gebruik, toe dit deur die Kasteel die Goeie Hoop vervang is.
Bibliografie
- Emms, Mervyn: Fortifications of the Cape of Good Hope prior to the first settlement and during the governership of Van Riebeeck. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 25, nr. 4, Junie 1976
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar