Fresno (uitgespreek /ˈfrɛzno/) is die in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, en die 36ste grootste stad in die nasie. Die stad het 'n bevolking van 500 017 in 2009, mit 1 002 846 mense in die Metropolitaanse gebied.
Fresno | |||
| |||
Bynaam: Fresno, the All American City & Raisin Capital of the World | |||
Ligging van Fresno in Kalifornië | |||
Ligging van Kalifornië in die VSA | |||
Land | Verenigde State van Amerika | ||
---|---|---|---|
Staat | Kalifornië | ||
Distrik | |||
Regering | |||
- Burgemeester | (R) | ||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 271,4 km² (104,8 myl²) | ||
Bevolking (2007) | |||
- Totaal | 500 017 | ||
- Digtheid | 1 582,2/km² (4 097,9/myl²) | ||
Areakode(s) | 559 | ||
Webwerf: www.fresno.gov |
Geografie
Fresno is geleë in , omtrent 322 km (200 myl) noord van Los Angeles (Kalifornië se grootste stad), en 274 km (170 myl) suid van Sacramento (Kalifornië se hoofstad).
Geskiedenis
Die was in 1856 geskep, en was die hoofstad. Ander dorpe in die distrik was Firebaugh's Ferry (nou ), Scottsburg (nou ) en . Maar Millerton was op die San Joaquin-rivieroewer geleë, en was in 1867 oorstroom.
Demografie
2000
In 2000 het die stad 'n bevolking van 427 652 gehad: 50,17% wit, 8,36% swart of Afro-Amerikaans, 1,58% Amerikaanse inboorlinge, 11,23% Asiaties, 0,14% Pasifiese eilanders, 23,36% van ander rasse en 5,16% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 39,87% van die bevolking uitgemaak.
2005
Die bevolking van die stad in 2005 was omtrent 56,3% wit (34% nie Spaans-Amerikaners nie).
Susterstede
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar