België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.
Daar is drie geweste:
- die Vlaamse Gewes / Vlaandere (Vlaanderen)
- die Waalse Gewes / Wallonië (Région wallonne / Wallonische Region)
- die Brusselse Hoofstedelike Gewes (Brussels Hoofdstedelijk Gewest / Région de Bruxelles-Capitale)
Amptelike naamgewing:
- Nederlands = Gewest
- Frans = Région
- Duits = Region
Statistiese gegewens
Gegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die geweste.
|
Sien ook
- (België - Gemeenskappe, geweste en provinsies)
- Belgiese gemeenskappe
- Provinsies van België
Verwysings
- (nl) Statbel
- (nl) Statbel
Provinsies, geweste en gemeenskappe van België | |
---|---|
Brusselse Hoofstedelike Gewes |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar