Gladys Evelyn Steyn (12 Desember 1890 - 25 September 1989) was die eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika. Sy was die dogter van die Vrystaat se laaste presidentspaar, M.T. en Rachel Isabella Steyn. Sy was met Walter Bosman getroud. Haar graf is op hul familieplaas, Onze Rust, saam met die res van haar familie.
Verwysings
- https://www.geni.com/people/Adv-Gladys/6000000005403701631
- Ngcukaitobi, Tembeka (9 Augustus 2018). "Let the world know that women were once not 'persons' in the eyes of the law". Mail & Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 7 Augustus 2019.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Publikasie datum: