Sint Gregorius van Tours (30 November, c. 538 – 17 November 594) was 'n geskiedkundige en , wat hom 'n leidende prelaat van Gallië gemaak het. Hy is gebore as Georgius Florentius, maar het later die naam Gregorius aangeneem ter ere van sy oorgrootjie aan moederskant. Hy het geskryf in 'n vorm van laat-vulgêrlatyn; nietemin is al aangevoer dat dit 'n doelbewuste taktiek was om te verseker dat sy werke 'n wye gehoor sou bereik. Hy is die vernaamste eietydse bron van -geskiedenis. Sy mees vername werk was sy Decem Libri Historiarum of Tien Boeke van Geskiedenisse, beter bekend as die Historia Francorum ("Geskiedenis van die Franke"), 'n titel wat dit van latere kroniekskrywers ontvang het, maar hy is ook bekend vir sy geloofbare verslae van die van heiliges, veral vier boeke van die wonderwerke van . Sint Martin se tombe was 'n belangrike besoekplek in die 6de eeu, en Gregorius se geskrifte het in die praktyk meegewerk om hierdie hoogsgeorganiseerde verering te promoveer.
Notas
- Jones, Terry. "Gregory of Tours". Patron Saints Index (in Hindi (Latin)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2013. Besoek op 16 Januarie 2007.
- Mitchell en Wood (2002)
Eksterne skakels
- Geskiedenis van die Franke (oorspronklike Latynse teks, volledig)
- Catholic Encyclopedia: Gregory of Tours
- Die verkorte 1916 vertaling van die Historia Francorum deur Earnest Brehaut met sy kritiese analise van Gregorius in die konteks van sy tyd, vanuit die
- S. Georgii Florentii Gregorii Turonensis Episcopi liber ineditus De cursu stellarum ratio
- Les livres de miracles et autres opuscules de Georges Florent Grégoire (Bevat De cursu stellarum en ander werke
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gregory of Tours. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar