Die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek van 496 kilometer (308 myl) word in twee segmente verdeel, slegs onderbreek deur die koninkryk Eswatini. Die noordelike segment, wat 410 kilometer (255 myl) lank is, strek noord-suid langs die Lebomboberge vanaf Zimbabwe (insluitend die hele oostegrens van die Krugerwildtuin) tot by Eswatini. Die suidelike segment, wat 81 kilometer (50 myl) lank is, loop oos-wes deur Maputaland van Eswatini tot aan die Indiese Oseaan.
Grensposte
Hieronder is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Mosambiek.
Grenspos | Ure oop | Provinsie | Buurland |
---|---|---|---|
Giriyondo | 08:00–16:00 | Limpopo | (slegs vir toeriste) |
Kosibaai | 08:00–17:00 | KwaZulu-Natal | Mosambiek |
Lebombo | 24 uur per dag | Mpumalanga | Mosambiek |
Pafuri | 08:00–16:00 | Limpopo | Mosambiek |
Verwysings
- Central Intelligence Agency (2 April 2018). "South Africa" (in Engels). The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 14 April 2018.
- (en) Mozambique–South Africa Boundary (Report). International Boundary Study No. 133. United States Department of State. 16 April 1973. Archived from the original on 3 Mei 2012. https://web.archive.org/web/20120503142021/http://www.law.fsu.edu/library/collection/LimitsinSeas/IBS133.pdf. Besoek op 27 April 2013.
- (af) Die Suid-Afrikaanse Gids – feite en wenke. 2009. Isabel Uys. ISBN 978-1-86919-324-9
- (en) "South African Ports of Entry". Departement van Binnelandse Sake. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2015. Besoek op 14 April 2018.
Grense van Suid-Afrika | |||
---|---|---|---|
Namibië • Botswana • Zimbabwe • Mosambiek • Eswatini • Lesotho |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar