Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwêreldbeker. Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion.
Kaapstad-stadion | ||
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion | ||
Ligging | Groenpunt, Kaapstad, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O | |
Eienaar | Stad Kaapstad | |
Kapasiteit | 57 367 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 26 Maart 2007 | |
Geopen | 14 Desember 2009 | |
Boukoste | R4,4 miljard | |
Argitek | GMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte | |
Alg. kontrakteur | Murray & Roberts/ WBHO | |
Huurders | ||
Ajax Kaapstad (PSL) (2010–hede) Kaapstad FC (PSL) (2016–hede) Westelike Provinsie (2021–hede) Stormers (2021–hede) |
Wedstryde
Openingswedstryde
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
23 Januarie 2010 | 16:00 | Ajax Kaapstad | 0(5) – 0(6) | Santos Kaapstad | 20 000 |
6 Februarie 2010 | 16:15 | Vodacom Stormers | 47–13 | Boland Uitn. XV | 40 000 |
10 April 2010 | 18:00 | Ghana o/20 | 0–1 | Brasilië o/20 | 40 000 |
10 April 2010 | 20:30 | Suid-Afrika o/20 | 1–3 | Nigerië o/20 | 40 000 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
11 Junie 2010 | 20:30 | Uruguay | 0–0 | Frankryk | Groep A | 64 100 |
14 Junie 2010 | 20:30 | Italië | 1–1 | Paraguay | Groep F | 62 869 |
18 Junie 2010 | 20:30 | Engeland | 0–0 | Algerië | Groep C | 64 100 |
21 Junie 2010 | 13:30 | Portugal | 7–0 | Noord-Korea | Groep G | 63 644 |
24 Junie 2010 | 20:30 | Kameroen | 1–2 | Nederland | Groep E | 63 093 |
29 Junie 2010 | 20:30 | Spanje | 1–0 | Portugal | Agtste eindrondte | 62 955 |
3 Julie 2010 | 16:00 | Argentinië | 0–4 | Duitsland | Kwarteindrondte | 64 100 |
6 Julie 2010 | 20:30 | Uruguay | 2–3 | Nederland | Halfeindrondte | 62 479 |
Vriendskaplike sokkerwedstryde
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
17 November 2010 | 21:30 | Suid-Afrika | 0–1 | Verenigde State | 52 000 |
19 Januarie 2011 | 17:00 | Botswana | 1–2 | Swede | 2 000 |
21 Julie 2012 | 15:00 | Ajax Kaapstad | 1–1 | Manchester United | 53 000 |
8 Januarie 2012 | 20:15 | Suid-Afrika | 0–1 | Noorweë | |
21 Januarie 2013 | 16:00 | Jomo Cosmos | 0–4 | Grasshopper Club Zürich | 100 |
26 Januarie 2013 | 16:00 | Ajax Kaapstad | 2–1 | Grasshopper Club Zürich | 200 |
23 Maart 2013 | 20:15 | Suid-Afrika | 2–0 | Sentraal-Afrikaanse Republiek | 36 740 |
Fotogalery
- Sokkerwedstryd tussen Italië en Paraguay, 2010 FIFA Wêreldbeker.
- Argentinië teen Duitsland, 2010 FIFA Wêreldbeker.
Sien ook
- Lys van stadions in Suid-Afrika
Verwysings
- (en) https://www.crown.co.za/construction-world/projects-and-contracts/15394-new-suites-at-cape-town-stadium-on-schedule
- (en) Pollack, Martin (30 Oktober 2009). "The city's 2010 FIFA World Cup stadium has a new name: Cape Town Stadium". Stad Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
- (en) "Venues – Cape Town". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2007. Besoek op 25 Mei 2007.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kaapstad-stadion. |
- (en) 360º Prente en virtuele toer van die stadion gedurende konstruksie Geargiveer 10 Oktober 2009 op Wayback Machine
- (en) Die meeste Kapenaars ondersteun die nuwe Groenpunt-stadion Geargiveer 28 Maart 2009 op Wayback Machine
- (en) Afrika Renaissance-stadion
- (en) Stad Kaapstad – 2010 Wêreldbeker Geargiveer 19 Januarie 2010 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar