Gwangju (Koreaans: 광주광역시, [kwaŋ.dzu], Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.
) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon in die suidweste van Gwangju | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Suid-Korea |
Streek | Honam |
Koördinate | 35°10′N 126°55′O / 35.167°N 126.917°O |
Stigting | 57 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 501,24 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2018) | 1 490 092 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 000/vk km |
Tydsone | UTC +9 (KST) |
Burgemeester | Lee Yong-seop |
Amptelike webwerf | gwangju.go.kr |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gwangju.
- (en) Toerisme-inligting oor Gwangju op Wikivoyage
- (ko) Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar