Die Helderbergkom is 'n gebied in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, geleë aan die voetenent van die Helderberg en Hottentots-Hollandberge. Gordonsbaai, Lwandle, Macassar, Sir Lowryspas, Somerset-Wes en Strand is dorpe in die Helderberg-gebied.
- Vir inligting oor die Helderberg-ramp, sien Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295.
Die Helderbergkom bied aan toeriste, natuurliefhebbers en fotograwe 'n besondere natuurskoon, wingerde, kuslyne, sandstrande en warm seewater.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar