Helgolandbaai (Duits: Helgoländer Bucht) is 'n baai wat die suider deel van die vorm, wat self 'n baai van die Noordsee is. Helgolandbaai lê gedeeltelik in die Waddesee.
Helgolandbaai strek vanaf die mond van die Elbe-rivier tot by die Helgoland-eiland (die baai is ook na hierdie eiland vernoem) en lê tussen die Oos-Friese eiland van en die Noord-Frieslandse skiereiland van .
Sien ook
- Helgolandbaai se eilande (Waddesee-eilande in die Helgolandbaai)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar