Die ISO-standaard ISO 3166 gee gestandardiseerde land- en gebiedskodes vir alle lande van die wêreld.
Die standaard bestaan uit drie dele:
- ISO 3166-1 gee driesyfer, drieletter en tweeletter landkodes aan alle lande.
- ISO 3166-2 gee kodes aan onderverdelings binne lande.
- ISO 3166-3 lê ongebruikte landkodes uit ISO 3166-1 vas (nadat landsgrense verander het, of lande opgebreek of saamgesmelt word)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar