Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK; Engels: International Paralympic Committee; Frans: Comité international paralympique; Duits: Internationales Paralympisches Komitee) is 'n internasionale nie-regeringsorganisasie wat op 22 September 1989 gestig is om na die belange van gestremde atlete om te sien.
Internasionale Paralimpiese Komitee | |
---|---|
Kenteken van die Internasionale Paralimpiese Komitee | |
Franse naam | Comité international paralympique |
Engelse naam | International Paralympic Committee |
Duitse naam | Internationales Paralympisches Komitee |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Paralimpiese sportsoorte |
Gestig op | 22 September 1989 |
Gestig in | Düsseldorf, Duitsland |
President | Andrew Parsons |
Adjunkpresident | Duane Kale |
Konfederasies | APC, EPC, OPC |
Setel | Bonn, Duitsland |
Lede | 176 Nasionale Paralimpiese Komitees |
Affiliasies | Wêreldbeheerliggame van elke Paralimpiese sportsoort |
Amptelike tale | Engels, Frans, Duits en die gasheer se ampstaal (indien nodig) |
Amptelike webwerf | olympic.org |
Die komitee se naam is afgelei van die Griekse woord "para" (wat "parallel" of "saam met" beteken), en het niks te doen met parapleë nie.
Die IPK organiseer die Paralimpiese Spele en ander sportgeleenthede. Die IPK en sy Nasionale Paralimpiese Komitees organiseer ook Paralimpiese kompetisies op nasionale vlak.
'n Raad van vyftien lede sien na die daaglikse belange van die organisasie om tussen nasionale komitee-vergaderings. Andrew Parsons is tans die komitee se voorsitter. Hy is ook 'n lid van die Internasionale Olimpiese Komitee.
Presidente
President | Land | Jare |
---|---|---|
Kanada | 1989–2001 | |
Verenigde Koninkryk | 2001–2017 | |
Brasilië | 2017–hede |
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Internasionale Paralimpiese Komitee.
- (en) Die IPK se amptelike webwerf
Paralimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024 • Los Angeles 2028 • Brisbane 2032 |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar