Datum van stigting of ontstaan | 7 September 1923 |
---|---|
Amptelike naam | The International Criminal Police Organization – INTERPOL |
Inheemse etiket | Interpol |
Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | President van Interpol |
Voorsitter | Ahmed Naser Al-Raisi |
Sekretaris-generaal | Jürgen Stock |
Korporatiewe beampte | Alexander Prokopchuk |
Amptelike taal | Engels, Frans, Spaans, Arabies |
Motto teks | Connecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûr |
Wettige vorm | internasionale organisasie |
Stingtingsplek | Wene |
Vennootskap met | Internasionale Burgerlugvaartorganisasie |
Ligging van hoofkantoor | Lyon |
Vervang | International Criminal Police Commission |
Amptelike webwerf | https://interpol.int |
Diensarea | wêreldwyd |
Official observer status in organisation | World Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies |
Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.
Verwysings
- "Name and logo" (in Engels). INTERPOL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2019. Besoek op 31 Maart 2017.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Interpol.
- Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar