Jan Jonker Afrikaner (Bethanie, Suidwes-Afrika, omstreeks 1820 – Tsaobis, Duits-Suidwes-Afrika, 10 Augustus 1889) was die sesde en laaste kaptein van die Oorlam-Afrikaner-stam in Suidwes-Afrika. Eers het tussen 2004 en 2011 as Oorlamkaptein gedien.
Jan Jonker Afrikaner | |
Jan Jonker Afrikaner, ca. 1889 | |
6de Kaptein van die Oorlams | |
Ampstermyn 1863 – 1889 | |
Voorafgegaan deur | |
---|---|
Opgevolg deur | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Omstreeks 1820 Bethanie, Suidwes-Afrika |
Sterf | 10 Augustus 1889 Tsaobis, Duits-Suidwes-Afrika |
Hy was die seun of broerskind van kaptein Jonker Afrikaner.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jan Jonker Afrikaner.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar