Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km². Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wêreld se noordelikste aktiewe vulkaan, , word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorweë se hoogste berge is. Ander Noorse vulkane is Bouvet-eiland en Peter I-Eiland. Jan Mayen maak deel uit van die Koninkryk Noorweë.
Jan Mayen | |
---|---|
'n Strand op Jan Mayen | |
Geografie | |
Ligging | Noordelike Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 70°59′N 08°32′W / 70.983°N 8.533°W |
Oppervlakte | 373 vk km |
Hoogste punt | Beerenberg 2 277 m |
Administrasie | |
Noorweë | |
Provinsie | Nordland |
Hoofstad | Olonkinbyen |
Grootste stad | Olonkinbyen (18) |
Demografie | |
Bevolking | 14-30 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Jan Mayen. |
Bouveteiland · Jan Mayen · Koningin Maudland · Peter I-Eiland · Svalbard |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar