KaNgwane was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die ooste van Suid-Afrika. Die hoofstad in 1981 was . Die tuisland was geskep om Swazisprekende mense te huisves. Met net 597 783 inwoners, was dit die mins bevolkte Bantoestan in Suid-Afrika.
| |||||
| |||||
Ligging van KaNgwane in Suid-Afrika | |||||
Hoofstad | |||||
Taal/Tale | Siswati | ||||
Regering | Republiek | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Historiese tydperk | Apartheid | ||||
- Stigting | 1981 | ||||
- Weer ingelyf in Suid-Afrika | 27 April 1994 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1994 | 3 917 km2 1 512 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1994 skatting | 597 783 | ||||
Digtheid | 152,6 /km² 395,3 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel onder die Mpumalanga-provinsie.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie KaNgwane.
- (en) "KaNgwane". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar