| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC041 | ||
Burgemeester | Jeffrey Donson (ICOSA) | ||
Hoofstad | Ladismith | ||
Grootste tale | Afrikaans | ||
Area | 4 759 km² | ||
Bevolking | 24 767 (2011) |
Die Kannaland Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
Ouditprobleme
Die ouditeur-generaal kon in 2011 vir die laaste paar jaar nie ’n ouditmening oor die geldsake in Kannaland gee nie – hoofsaaklik omdat daar geen stawende dokumente vir finansiële state is nie, en niemand weet waar dit is nie.
Setels
Party | 2000 | 2006 | 2011 | 2016 |
---|---|---|---|---|
ANC | 4 | 4 | 2 | 2 |
DA | 4 | 2 | 2 | 2 |
ICOSA | 0 | 2 | 3 | 3 |
OD | 0 | 1 | 0 | 0 |
PAC | 1 | 0 | 0 | 1 |
Verwysings
- "Die Bruger 8 Junie 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2011. Besoek op 9 Junie 2011.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar