Kawango-Wes | |
---|---|
Hoofstad: | |
Grootste stad: | Nkurenkuru |
Bevolking: | 107 505 |
Goewerneur: | (SWAPO) |
Kawango-Wes is sedert 8 Augustus 2013 een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Kawango's afgelei. Kawango-Wes se hoofstad en grootste stad is . In die weste word die streek deur Oshikoto en Ohangwena begrens en in die ooste deur Kawango-Oos. Die Okavangorivier vloei deur die streek, digby die grens met Kawango-Oos. Op 8 Augustus 2013 is Kawango opgedeel in Kawango-Oos en Kawango-Wes. In die noorde is Angola geleë en in die suide Otjozondjupa.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar