Die Keiserryk Oostenryk (Duits: Kaiserthum Österreich or Kaiserthum Oesterreich) was 'n staat in Sentraal-Europa vanaf 1804 tot 1867 en is deur slegs een monarg regeer. Die Keiserryk is met die kroning van die keiser van die Heilige Romeinse Ryk, Frans II, tot Keiser van Oostenryk op 11 Augustus 1804 gestig. Die seremonie het gevolg op die stigting van die Keiserryk Frankryk deur Napoleon Bonaparte op 18 Mei 1804. Frans II is in 1835 opgevolg deur sy seun Ferdinand I, wie tydens die rewolusie van 1848 ten gunste van Frans Josef I abdikeer het.
| |||||
| |||||
Leuse: Alles Erdreich ist Österreich untertan (A.E.I.O.U.) (Duits vir: "Al die wêreld is onderhewig aan Oostenryk") | |||||
Volkslied: (Duits vir: "God bewaar Keiser Frans") | |||||
Die Keiserryk Oostenryk omstreeks 1815 | |||||
Hoofstad | Wene | ||||
Taal/Tale | Duits | ||||
Regering | Monargie | ||||
Keiser | |||||
- 1804–1835 | Frans I | ||||
- 1835–1848 | Ferdinand I | ||||
- 1848–1867 | Frans Josef I | ||||
Wetgewer | Keiserlike raad | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Kroening van Keiser Frans II. | 11 Augustus 1804 | ||||
- Austro-Hongaarse Kompromie van 1867 | 8 Junie 1867 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1804 | 698 700 km2 269 770 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1804 skatting | 21 200 000 | ||||
Digtheid | 30,3 /km² 78,6 /sq mi | ||||
Geldeenheid | 1 Thaler (Konventionstaler) = 2 (Österr.) Gulden = 100 Kreuzer = 400 Pfennig = 800 Heller Sedert 1857: 1 Taler (Vereinstaler) = 1½ Gulden = 150 Neukreuzer |
Met die nederlaag in die teen die Koninkryk Pruise in 1866 is in 1867 die Oostenryks-Hongaarse kompromis voltooi en Oostenryk-Hongarye gestig.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar