Die Khmer (Khmer: ខ្មែរ [kʰmaːe], Noord-Khmer: [kʰmɛr]), soms ook Kambodjane genoem, is 'n nasie en etniese groep inheems aan Kambodja en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Thailand en Viëtnam. Hulle vorm die titulêre nasie van Kambodja en maak omtrent 90% van Kambodja se bevolking uit.
Khmer | |
---|---|
| |
Totale bevolking: | ca. 12 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Kambodja 9,3–13,7 miljoen Thailand ~1,2 miljoen |
Taal: | Khmer |
Geloofsoortuiging: | Theravada-Boeddhisme |
Verwante etniese groepe: | Ander Mon-Khmer-volke soos Mon en Wa |
Die Khmer behoort tot die Mon-Khmer-volke en praat Khmer as moedertaal wat saam met Viëtnamees tot die Austro-Asiatiese tale behoort.
Die Khmer is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, byna 95% volgens die laaste skatting in 2010, gevolg deur klein minderhede soos Moslems, Hindoes en Christene.
Wêreldwyd leef sowat 12 miljoen Khmer, waarvan sowat 1,2 miljioen in Thailand en omtrent tussen 1 en 1,4 miljioen in Viëtnam, waar hulle tot een van die 54 amptelik erkende etniese groepe behoort. Naas Viëtnamese, Tai en Thai vorm Khmer die vierde grootste etniese groep in Viëtnam.
Sien ook
- Khmer Rouge
- Khmer-ryk
Verwysings
- (en) Hattaway, Paul (ed.) (2004), "Khmer", Peoples of the Buddhist World (William Carey Library): p. 133
- "CIA World Factbook: Cambodia" (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 5 Maart 2016.
- "CIA World Factbook: Vietnam" (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 Maart 2016.
- (en) "The Asian Population: 2010 Census Briefs" (PDF). United States Census Bureau.
- (en) "Ethnocultural Portrait of Canada". Statistics Canada. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 5 Maart 2016.
- (en) "▒ Cambodia ▒". Khm.mofat.go.kr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2011. Besoek op 29 April 2011.
- "Story: Cambodians Page 3 – Facts and figures" (in Engels). Te Ara Encyclopedia of New Zealand. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 6 Maart 2016.
- "Kết quả toàn bộ Tổng điều tra Dân số và Nhà ở Việt Nam năm 2009" (PDF) (in Engels). Tổng Cục Thống kê Việt Nam. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2019. Besoek op 3 Maart 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Khmer (volk).
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar