| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Kaapse Wynland | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC026 | ||
Burgemeester | SW van Eeden (DA) | ||
Hoofstad | Ashton | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 4 518 km² | ||
Bevolking | 97 724 (2011) |
Die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Breederivier/Wynland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Ashton (setel)
- Bonnievale
- McGregor
- Montagu
- Robertson
Wapen
Die munisipale raad het in 2002 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Gedeel [in blou en silwer], regs, 'n goue druiwetros met twee blare, links 'n blou horing van oorvloed gevul met vrugte van natuurlike kleur; op 'n golwende skildhoof gedeel en hoekig deursnede van blou en silwer drie gekanteelde pieke van die een in die ander. Die helmteken is 'n rustieke muurkroon, en die wapenspreuk is Diens - ukukhonza - service.
Verwysings
- http://www.national.archsrch.gov.za [dooie skakel].
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar