Lelystad is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 75 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 765 km². Die munisipaliteit is in 1980 gestig. Lelystad is die hoofstad van Flevoland.
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°30′N 5°29′O / 52.500°N 5.483°O |
Stigting | 1980 |
Provinsie | Flevoland |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 765,39 vk km |
Hoogte bo seevlak | -5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 75 071 |
- Bevolkingsdigtheid | 323/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Ineke Bakker (VVD) |
Daaglikse bestuur | PvdA, VVD, Inwoners Partij Lelystad |
Amptelike webwerf | lelystad.nl |
Wikimedia Commons | Lelystad |
Lelystad is een van die grootste stede van die provinsie. Dit is in 1967 na Cornelis Lely vernoem.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar