Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms as 'n sinoniem van 'afstand' gebruik.
Lengte is die maat van een dimensie, waar area die maat van twee dimensies, en volume die maat van drie dimensies is. Lengte is 'n (basiseenheid) in meeste , bedoelende dat (ander eenhede) (saam met ander basiseenhede) daarvan afgelei word (sien SI-stelsel).
Omskakelings
- 1000 mm (millimeter) = 100 cm (sentimeter) = 10 dm (desimeter) = 1 m (meter)
- 1 dm (duim) = 2,54 cm = 0,0254 m
- 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0,3048 m = 30,48 cm
Sien ook
Sien lengte in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Hoogte
- Streep
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar