Hierdie is 'n Lys van Lande gerangskik volgens regeringsvorm.
Presidensiële Republieke
Dit is lande waar 'n president die hoof is van die uitvoerende mag en onafhanklik is van die wetgewende mag.
|
|
Parlementêre Republieke
Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en tewens van die wetgewende gesag. Daar is ook 'n president wat die simboliese hoof van staatshoof vervul.
|
|
Grondwetlike monargieë
Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en ook van die wetgewende gesag. Die staatshoof is 'n grondwetlike monarg wat slegs mag het met die toestemming van die regering.
|
Half-grondwetlike monargieë
Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag, maar die monarg aansienlike politieke mag het wat hy of sy onafhanklik kan uitoefen.
- Bahrein
- Jordanië
- Koeweit
- Liechtenstein
- Monaco
- Marokko
State van die Britse Gemenebes
Dit is grondwetlike monargieë waar koningin Elizabeth II die staatshoof is met 'n onafhanklike regering. Die koningin benoem simbolies 'n Goewerneur-Generaal wat as staatshoof dien. Die eerste minister is die hoof van die uitvoerende gesag en van die wetgewende gesag.
|
|
Absolute Monargieë
Dit is monargieë waar die monarg die hoof is van die uitvoerende gesag en alle mag uitoefen.
Teokrasieë
Die land erken 'n staatsgodsdiens en die staatshoof word aangedui deur 'n soort kerk of godsdienstige hiërargie.
Een-partystate en geen-partystate
Nie-demokratiese lande waar die politieke mag gekonsentreer is in 'n enkele politieke party waarvan die struktuur versmelt is met die regeringshiërargie.
Militêre Junta's
Die leër van die land beheer die regering en alle hoë politieke beamptes is ook lid van die leërhiërargie.
- Myanmar (Burma)
- Wes-Sahara
Tussentydse Regering
Dit is state waar die regeringstelsel in oorgang of verwarring is en die op die oomblik nie geklassifiseer kan word nie.
- Haïti
- Somalië
Federale state
Dit is state waar die federale regering die mag deel met half-onafhanklike streeksregerings.
- Argentinië (23 provinsies en 1 outonome stad)
- Australië (6 state en 2 territoria)
- Bosnië-Herzegowina ( en )
- Brasilië (26 state)
- Comore (, , en Mayotte)
- Duitsland (16 state)
- Indië (28 state en 7 verenigde territoria)
- Kanada (10 provinsies en 3 territoria)
- Maleisië (13 state)
- Meksiko (31 state)
- Mikronesië (, , en )
- Nigerië (36 state)
- Oostenryk (9 state)
- Pakistan (4 provinsies en 1 territorium)
- Palau (16 state)
- Papoea-Nieu-Guinee (20 provinsies)
- Rusland (49 oblasten, 21 republieke, 10 outonome okrugs, 6 krays, 2 stede, 1 outonome oblast)
- Verenigde Arabiese Emirate (7 emirate)
- Verenigde State (50 state)
- Suid-Afrika (9 provinsies)
- Switserland (26 kantons)
State met oorgeskuifde mag
State waar die federale regering 'n deel van die mag oorgekuif het na streeksregerings.
- België (Vlaandere en Wallonië)
- Italië (20 regio's, waarvan vyf met 'outonome' status)
- Spanje (17 outonome gemeenskappe)
- Verenigde Koninkryk (Skotland, Noord-Ierland, en Wallis, Engeland)
Half-federale state
- Antigua en Barbuda ()
- Georgië ( en Adzjarië)
- Mauritius (Rodrigues)
- São Tomé en Príncipe ()
- Sint Kitts en Nevis ()
- Tanzanië (Zanzibar)
- Trinidad en Tobago (Tobago)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar